Dewald Wasserfall – Splinternuwe Album

Spoedkat Studio News 25086 Comments

Aanhangers van Dewald Wasserfall sal verheug wees om te hoor dat die gewilde sanger se nuwe album, getiteld “Elektrisiteit” nou besikbaar is.  Die kunstenaar met multi-platinum verkope en sakke vol toekennings agter sy naam, se gewildheid het selfs verder toegeneem nadat hy in 2018 een van die afrigters was op “Die Kontrak.” Bekend vir sy rasperstem, skerp humorsin en liefde …